Afslag!

Neem gerus

Original price was: R100.00.Current price is: R90.00.

Die wind skep die nota en dit kom op meneer Snippel se fiets te lande.

Meneer Vogel is vreeslik bly hieroor. Hy vra: “Kan dit waar wees? Kan ek dit sommerso saamneem?”

Meneer Snippel pluk nog appels in die boom en roep van bo uit die takke: “Ja, sekerlik, neem gerus, neem gerus!”

“Dankie!” roep meneer Vogel.

“Tot siens!” roep albei, en meneer Vogel ry met die fiets weg.

Meneer Snippel sit ’n nota met die woorde “Neem gerus!” op ’n mandjie appels sodat sy bure daarvan sal saamneem, maar as die wind die briefie skep, lei dit tot ’n reeks misverstande …

 

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
SKU: KKB855 Genres: , ,

Beskrywing

AGTERGROND

Die wind skep die nota en dit kom op meneer Snippel se fiets te lande.

Meneer Vogel is vreeslik bly hieroor. Hy vra: “Kan dit waar wees? Kan ek dit sommerso saamneem?”

Meneer Snippel pluk nog appels in die boom en roep van bo uit die takke: “Ja, sekerlik, neem gerus, neem gerus!”

“Dankie!” roep meneer Vogel.

“Tot siens!” roep albei, en meneer Vogel ry met die fiets weg.

Meneer Snippel sit ’n nota met die woorde “Neem gerus!” op ’n mandjie appels sodat sy bure daarvan sal saamneem, maar as die wind die briefie skep, lei dit tot ’n reeks misverstande …

 

 

LESERSPROFIEL

4 – 8 jaar

 

Jy mag ook hou van…