My groot boek oor treine, motors en lorries

R80.00

Het jy al ooit gewonder hoe die eerste fiets gelyk het? Of hoe die eerste wiel ontdek is? In hierdie groot-formaat boeke kan kinders lees oor die eerste treine en motors tot al die voertuie wat op die plaas gebruik word! Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur! Hierdie boeke is perfek vir nuuskierige agies wat wil speel én leer!

8 in stock

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Description

AGTERGROND

Het jy al ooit gewonder hoe die eerste fiets gelyk het? Of hoe die eerste wiel ontdek is? In hierdie groot-formaat boeke kan kinders lees oor die eerste treine en motors tot al die voertuie wat op die plaas gebruik word! Elke bladsy bevat helder en groot illustrasies met byskrifte, en ekstra bladsye agterin die boek vir inkleur! Hierdie boeke is perfek vir nuuskierige agies wat wil speel én leer!

 

LESERSPROFIEL

Voorskool; jeug

Additional information

Dimensions 31 × 24 cm
Outeur

Ilaria Barsotti

Aantal bladsye

32

Omslag

Sagteband

ISBN

9780798180986

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “My groot boek oor treine, motors en lorries”

You may also like…

Mandjie