My familie – ‘n reis deur die tyd

R80.00

’n Oulike kykboek met illustrasies van Fimo-klei gemaak deur Ann de Bode.

 

Ons reis deur die tyd vanaf die Neanderdalmens tot nou, en sien hoe hulle woon, hulself warm hou, watter troeteldiere hulle aanhou en soveel meer!

 

Hierdie publikasie is ook beskikbaar in Engels, My family – a journey through time.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

’n Oulike kykboek met illustrasies van Fimo-klei gemaak deur Ann de Bode.

 

Ons reis deur die tyd vanaf die Neanderdalmens tot nou, en sien hoe hulle woon, hulself warm hou, watter troeteldiere hulle aanhou en soveel meer!

 

Hierdie publikasie is ook beskikbaar in Engels, My family – a journey through time.

 

LESERSPROFIEL

Kleuters, voorskool en jeug (7-9 jaar)

 

Addisionele Inligting

Mates 34 × 26 cm
Outeur

Ann de Bode

Vertaler

Shané Kleyn

Verskyningsdatum

Mei 2013

Omslag

Karton

Aantal bladsye

10

ISBN

978-1-86919-771-1

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "My familie – ‘n reis deur die tyd" te beoordeel
Mandjie