My eerste kunsboek: Verf met water – pers

R70.00

Elke jong kind droom daarvan om te verf en om sy eie werk uit te stal. Maar die kind moet in die eerste paar stappe aangemoedig word deur ‘n goeie resultaat met min moeite te verkry. Elke geperforeerde bladsy is dadelik gereed om uitgestal te word. Al wat nodig is, is om met die vingers, ‘n oorpluisie of kwassie oor die prente te verf met water. Die stewige papier sal die klein hoeveelheid water wat benodig word, goed absorbeer en die kleure sal helder en lewendig vertoon. Boonop sal die eenvoudige illustrasies die kind inspireer om die werk te kopieer en sy eie, unieke kunswerke te skep. Alle verf is veilige, groentegebaseeerde kleure.

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Addisionele Inligting

Mates 19 × 22 cm
Aantal bladsye

12

Omslag

Sagteband

Illustreerder

Mario Boon

ISBN

9781928446668

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "My eerste kunsboek: Verf met water – pers" te beoordeel
Mandjie