Mooihoekbos: Paniek by die piekniek

R80.00

Pedro die rateltjie het ’n blink plan.

“Kom ons gaan hou piekniek.” Hoera! Wat ’n wonderlike idee! Die maatjies is vrolik op pad om in Eenhoringparkie te gaan piekniek hou, maar o wee, wat ’n gemors! Rommel lê oral oor die gras gestrooi en dit verstop die ingang na ’n tonnel.

Kom, ons moet die bos en sy inwoners van hierdie aaklige besoedeling red!

Ander boeke in die reeks: Klein einas; SuperBoeta

 

 

 

1 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

Pedro die rateltjie het ’n blink plan.

“Kom ons gaan hou piekniek.” Hoera! Wat ’n wonderlike idee! Die maatjies is vrolik op pad om in Eenhoringparkie te gaan piekniek hou, maar o wee, wat ’n gemors! Rommel lê oral oor die gras gestrooi en dit verstop die ingang na ’n tonnel.

Kom, ons moet die bos en sy inwoners van hierdie aaklige besoedeling red!

LESERSPROFIEL

3-6 jariges

 

Addisionele Inligting

Mates 19 × 20 cm
Outeur

Marie Tibi

Illustreerder

Fabien Öckto Lambert

Verskyningsdatum

2018

Omslag

Hardeband

Aantal bladsye

40

ISBN

978 1 928446 59 0

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Mooihoekbos: Paniek by die piekniek" te beoordeel
Mandjie