Beskrywing
AGTERGROND
Die wΓͺreld se mees selfgesentreerde mopshond neem aan βn prettige fotosessie deel. Hy trek allerhande lawwe kostuums aan en dans rond β hy wil graag die ster van die dag wees. Maar dan sien die fotograaf Worsie raak. Moeps is nie juis bly daaroor dat Worsie die kollig steel nie en probeer alles om sy sterstatus terug te kry!
Nog βn lekkerlag rympiesboek vir Moeps se aanhangers!
Ander titels in die reeks: Moeps die toeris, Moeps die skelm en Moeps die wenner
OOR DIE OUTEUR
Aaron Blabey is van AustraliΓ« en is die skrywer en illustreerder van βn hele klomp populΓͺre kinderboeke, onder andere twee topverkoperreekse, Pig the Pug en Bad Guys. Albei diΓ© reekse is reeds in baie tale vertaal en in meer as 25 lande uitgegee. Aaron het βn stapel vol pryse ingepalm, o.a. die INDIE Book Award for Childrenβs Book of the Year, Book of the Year-toekenning, twee Australian Book Design-toekennings, vier KOALA-toekennings en hy hou die titel van Australiese Literatuurambassadeur. Hy woon in Sydney.
LESERSPROFIEL
Kinders van 3-8 jaar oud







Resensies
Daar is tans geen resensies nie.