Kom ons gaan huis toe, Babahaaitjie

R220.00

Help die babadiertjies om hul pad huis toe te vind in hierdie prettige nuwe reeks! Ontmoet haai, krap, seekat en papegaai – vier oulike babadiertjies wat verdwaal is! Met maklik-om-te-gebruik bewegende dele en vier unieke spore om hand-oog-koördinasie en konsentrasie te ontwikkel, sal babas en kleuters dit geniet om die babadiertjies huis toe te neem in hierdie opwindende kartonboek.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

Help die babadiertjies om hul pad huis toe te vind in hierdie prettige nuwe reeks! Ontmoet haai, krap, seekat en papegaai – vier oulike babadiertjies wat verdwaal is! Met maklik-om-te-gebruik bewegende dele en vier unieke spore om hand-oog-koördinasie en konsentrasie te ontwikkel, sal babas en kleuters dit geniet om die babadiertjies huis toe te neem in hierdie opwindende kartonboek.

Addisionele Inligting

Outeur

Carolina Buzio

Aantal bladsye

8

ISBN

9781776195251

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Kom ons gaan huis toe, Babahaaitjie" te beoordeel
Mandjie