Kinkels en keuses 1: Die holderstebolder hondepartytjie

R150.00

Vir sy 10de verjaardag begeer Jaco net een ding: ‘n hond! En hy wil ‘n hondetemapartytjie en hondekolwyntjies hê. Maar sal sy ouers hom die geskenk van sy drome gee? Gaan sy gunstelingrockgroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie speel? En wat moet hy doen as sy partytjie in ‘n totale ramp ontaard, of wanneer die hond wat hy kry in iets baie vreemd verander? ‘

‘n Verhaal vol keuses vir die leser om te maak, met baie onverwagte kinkels!

 

 

 

 

4 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Vir sy 10de verjaardag begeer Jaco net een ding: ‘n hond! En hy wil ‘n hondetemapartytjie en hondekolwyntjies hê. Maar sal sy ouers hom die geskenk van sy drome gee? Gaan sy gunstelingrockgroep, Wagter en die waghonde, by sy partytjie speel? En wat moet hy doen as sy partytjie in ‘n totale ramp ontaard, of wanneer die hond wat hy kry in iets baie vreemd verander? ‘

‘n Verhaal vol keuses vir die leser om te maak, met baie onverwagte kinkels!

 

LESERSPROFIEL

Jeug

Addisionele Inligting

Outeur

De Wet Hugo

Illustreerder

Stephen Wallace

Verskyningsdatum

2022

Omslag

Sagteband

ISBN

9780798182867

Aantal Bladsye

96

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Kinkels en keuses 1: Die holderstebolder hondepartytjie" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie