Beskrywing
Al 5 boekies in Leesvlak 1.
AGTERGROND
Katryn en Kie is โn versameling van Afrikaanse leesboekies wat kinders op โn prettige manier leer lees. Hierdie leesboekies fokus hoofsaaklik op die basiese klanke in Afrikaans. Elke boekie fokus op โn ander klank.
Daar is altesaam 20 leesboekies wat al die vokale, dubbel-klanke en diftonge in Afrikaans behandel.
Boeke is ingedeel volgens die kind se leesvaardigheid/-vlak.
OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER
Hierdie reeks is ontwikkel deur โn Ma (onderwyseres) en dogter (grafiese ontwerper). Helena Viljoen is die skrywer van die prettige stories en Adrien Terblanchรฉ illustreer en ontwerp die uitleg van die boekies.












Resensies
Daar is tans geen resensies nie.