Jou kans om te dans

R180.00

Zazi droom van dans, maar sy is te bang om te probeer. Wat as sy nie goed genoeg is nie? Wat sal mense sê?

Met aanmoediging van haar ouers konfronteer Zazi haar vrese en vind die moed om na haar hart te luister.

‘n Inspirerende storie oor die nastreef van jou drome en om ander toe te laat om jou op die reis te ondersteun. Hierdie boek is ook beskikbaar in Engels.

 

 

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Zazi droom van dans, maar sy is te bang om te probeer. Wat as sy nie goed genoeg is nie? Wat sal mense sê?

Met aanmoediging van haar ouers konfronteer Zazi haar vrese en vind die moed om na haar hart te luister.

‘n Inspirerende storie oor die nastreef van jou drome en om ander toe te laat om jou op die reis te ondersteun. Hierdie boek is ook beskikbaar in Engels.

 

LESERSPROFIEL

5-8 years

Addisionele Inligting

Mates 29.5 × 23 cm
Outeur

Refiloe Moahloli

Illustreerder

Gabi Boy

Verskyningsdatum

2025

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

32

ISBN

9781779991287

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Jou kans om te dans" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie