Beskrywing
AGTERGROND
Zackie en Vincent kan nie wag nie. Hulle gaan vandag pretpark toe! Daar is ‘n Groot Wiel, ‘n Wilde Wipwa en ‘n Spooktrein. Maar Anton, die skool se grootste boelie, is ook by die pretpark. Toe hy vir Vincent begin terg, besluit Zackie om hom ‘n les te leer!
LESERSPROFIEL
-
Kinders van 6 tot 9 jaar oud
-
Tipies geskik vir graad 1 tot 3
-
Ideaal vir beginnende selfleessers
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.