Hoe groot is ons God

R280.00

100 Oordenkings

Louie Giglio bied nog 100 dagstukkies oor God en die wetenskap wat kinders tussen 6 en 10 se nuuskierigheid sal prikkel. Hoe groot is ons God: 100 Wonderlike Oordenkings oor God en Wetenskap bevat merk-waardige wetenskap like feite, pragtige foto’s, prettige illustrasies en eenvoudige aktiwi teite. Die temas sluit in die buitenste ruim, die Aarde en die weer, die menslike liggaam, diere, plante, en vele meer! Met hierdie dagstukkieboek gaan kinders op ’n reis om meer oor God en sy ongelooflike skepping te leer. Van die Pienk Meer in Senegal en die Aarde se omwenteling om die son tot die waterwyse padda wat tot vyf jaar lank sonder water kan oorleef, sal die wonders van die heelal jou kind ’n nuwe waardering gee vir God se ontsaglike skeppingsvermoë.

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Voorskool en jeug

Addisionele Inligting

Mates 20.3 × 15.2 cm
Outeur

Louie Giglio

Illustreerders

Nicola Anderson

Aantal bladsye

208

Omslag

Hardeband

ISBN

9781415341803

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Hoe groot is ons God" te beoordeel
Mandjie