Help! My kind is anders

R320.00

Om ‘n tipiese kleuter groot te maak is geen grap nie. Hoe dan gemaak as jou kind “anders” is? Wat as hy hiperaktief en aandagafleibaar is? Wat as jy vermoed sy’s op die outismespektrum? Hoe gemaak met lae spiertonus en ‘n swak pengreep? Wat as hy ‘n taalagterstand het, lispel of hakkel? En sê nou sy het nie leerprobleme nie, maar sukkel met angs? In Help! My kind is anders beantwoord ‘n span kundiges hierdie en vele ander vrae waarmee ouers vandag worstel. Is terapie werklik nodig of net ‘n geldmaakstorie? En waar begin ‘n mens as jy dink daar is fout? In 30 boeiende gevallestudies vertel ouers en terapeute saam hul ware verhale van deursettingsvermoë en hoop. Sielkundiges, spraakterapeute, oudioloë, arbeidsterapeute, fisioterapeute, spelterapeute en ander medici deel hul kennis, ervaring en geheime. Help! My kind is anders is ‘n praktiese gids wat jou met ‘n gereedskapkis toerus om van jou en jou kind ‘n kampioenspan te maak! Christien Neser is ‘n skrywer en spraakterapeut wat al vir sowat 40 jaar in praktyk is.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Addisionele Inligting

Outeur

Christien Neser

Verskyningsdatum

2020

Aantal bladsye

320

Omslag

Sagteband

ISBN

9780799396294

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Help! My kind is anders" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Iets vir die grootmense!