Harry Potter en die towenaar se steen (1)

R250.00

Uiteindelik is hierdie wêreldberoemde reeks weer terug in Afrikaans.

Harry Potter se lewe verander op die dag wat ‘n posuil ‘n geheimsinnige brief by die Dursleys aflewer: ‘n brief wat Harry nooi na ‘n ongelooflike plek wat hy en almal wat oor hom lees – nooit sal vergeet nie. Dit is juis op Harry se elfde verjaardag wat hy die verstommende nuus kry: Hy is ‘n towenaar en hy word genooi na die Hogwarts Skool vir Towerkuns en Heksery. ‘n Ongelooflike avontuur is op die punt om te begin!

10 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

OOR DIE OUTEUR

Joanne Rowling (gebore 31 Julie 1965), is ‘n Engelse skrywer wat skryf onder die name J. K. Rowling en Robert Galbraith. Sy is mees-bekend vir die Harry Potter-fantasiereeks. Die reeks het vele pryse gewen en meer as 500 miljoen kopieë verkoop.

Rowling het as navorser en tweetalige sekretaris vir Amnestie Internasionaal gewerk, toe sy in 1990 die idee vir die Harry Potter-reeks bedink terwyl sy wag op ‘n vertraagde trein van Manchester na Londen. In die sewe jaar wat volg is haar ma oorlede, haar eerste kind gebore, sy van haar eerste man geskei, en leef sy in relatiewe armoede tot die eerste roman in die reeks – Harry Potter and the Philosopher’s Stone – in 1997 verskyn. Daar was ses opvolgboeke, waarvan die laaste, Harry Potter and the Deathly Hallows, in 2007 vrygestel is.

LESERSPROFIEL

Jeug en tieners

Addisionele Inligting

Gewig 0.300 kg
Mates 23.4 × 15.2 × 1.3 cm
Outeur

JK Rowling

Vertaler

Janie Oosthuysen

Aantal bladsye

224

Verskyningsdatum

April 2024

Omslag

Sagteband

ISBN

9780798184380

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Harry Potter en die towenaar se steen (1)" te beoordeel
Topverkoper!Ook op TV!
Mandjie