Beskrywing
Badtyd is prettyd saam met Sussa Seekoei! Hierdie handskoenpop-badboeke met helderkleurige illustrasies sorg vir hope pret in die bad! Die boeke het ook holtes wat as vingerpoppe gebruik kan word. Die boekies is nie net pret nie, maar ook interaktief en opvoedkundig en sluit die volgende temas in: teenoorgesteldes; kleure; syfers; en geluide.
Ook beskikbaar in die reeks:
- Handpop-badboek 2: Tamaai Tier
- Handpop-badboek 3: Lawwe Leeu
- Handpop-badboek 4: Boeta Beer







Resensies
Daar is tans geen resensies nie.