Grotbaba

R140.00

‘n Astrante baba word een maanlignag deur ‘n harige mammoet weggevoer. Waarheen gaan hulle? Het dit iets te make met Broeps se griffels op die muur van hulle grot?

Broeps die grotbaba voel allenig en verveeld. Sy ma verf ure aaneen en sy pa jag pal vir kos vir die pot. Toe Broeps Mamma se verfkwas optel, is sy ouers smoorkwaad. Hulle dreig om hom te voer vir die groot, honger beer! Dan daag daar ‘n vriendelike mammoet op, en Broeps maak ‘n hele klomp nuwe vriende.

‘n Heerlik ondeunde avontuurverhaal deur twee van die wêreld se voorste skeppers van kinderboeke, in Afrikaans vertaal deur veelbekroonde rympiekoning Philip de Vos.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

4 – 8 jaar (kleuters, voorskool en jong jeug)

Addisionele Inligting

Outeur

Julia Donaldson

Illustreerder

Emily Gravett

Vertaler

Philip de Vos

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

32

ISBN

9780624092025

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Grotbaba" te beoordeel
Mandjie