God is liefde-Bybel

R200.00

Die 18 Bybelstories in hierdie boek vertel van die wonderlike feit van God se liefde en gee elke kind die kans om te leer dat hulle in God se oë uiters kosbaar is. Elke Bybelstorie verwys na ’n bekende Bybelvers wat spesifiek gekies is om die waarheid in elke storie uit te lig. Eenvoudige teks en pragtige illustrasies maak die God is liefde-Bybel die ideale boekie vir kleingoed. Saam met die pragtige illustrasies, sal hierdie stories aan kinders ’n beter begrip van die boodskap van die Bybel gee, sodat hulle met sekerheid kan sê “God is lief vir my” en ook verstaan hoekom!

• Vir 0- tot 3-jariges

7 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Die 18 Bybelstories in hierdie boek vertel van die wonderlike feit van God se liefde en gee elke kind die kans om te leer dat hulle in God se oë uiters kosbaar is. Elke Bybelstorie verwys na ’n bekende Bybelvers wat spesifiek gekies is om die waarheid in elke storie uit te lig. Eenvoudige teks en pragtige illustrasies maak die God is liefde-Bybel die ideale boekie vir kleingoed. Saam met die pragtige illustrasies, sal hierdie stories aan kinders ’n beter begrip van die boodskap van die Bybel gee, sodat hulle met sekerheid kan sê “God is lief vir my” en ook verstaan hoekom!

LESERSPROFIEL

• Vir 0- tot 3-jariges

Addisionele Inligting

Aantal bladsye

40

Omslag

Karton

ISBN

9781415340653

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "God is liefde-Bybel" te beoordeel