God is by my waar ek ook al gaan: ‘n inkleur-avontuur vir kinders

R100.00

Is jy op soek na ’n inkleurboek met ’n positiewe boodskap? God is by my waar ek ook al gaan: ‘n inkleur-avontuur vir kinders is ideaal! Elkeen van die 40 inkleurbladsye bevat illustrasies van oulike diertjies wat oor die wêreld reis, asook Bybelse waarhede wat jong kinders sal herinner aan God se sorg en liefde. Terwyl hulle inkleur, sal kinders al hoe meer bewus word dat God by hulle is, of dit nou in die ruimte of diep onder in die oseaan is. Daar is ook 10 bladsy met prentjies wat hulle kan inkleur en uitknip.

• 40 inkleurprente vir 3- tot 7-jariges.
• 10 bladsye met prentjies wat ingekleur en uitgeknip kan word.
• Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
• Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Is jy op soek na ’n inkleurboek met ’n positiewe boodskap? God is by my waar ek ook al gaan: ‘n inkleur-avontuur vir kinders is ideaal! Elkeen van die 40 inkleurbladsye bevat illustrasies van oulike diertjies wat oor die wêreld reis, asook Bybelse waarhede wat jong kinders sal herinner aan God se sorg en liefde. Terwyl hulle inkleur, sal kinders al hoe meer bewus word dat God by hulle is, of dit nou in die ruimte of diep onder in die oseaan is. Daar is ook 10 bladsy met prentjies wat hulle kan inkleur en uitknip.

• 40 inkleurprente vir 3- tot 6-jariges.
• 10 bladsye met prentjies wat ingekleur en uitgeknip kan word.
• Dik hoëkwaliteit-papier sodat enige medium gebruik kan word.
• Geperforeerde bladsye, net aan een kant gedruk, wat maklik uitgeskeur kan word.

 

LESERSPROFIEL

3- tot 7-jariges

Addisionele Inligting

Mates 25.6 × 18.4 × 1.0 cm
Outeur

Christelike Uitgewersmaatskappy

Aantal bladsye

104

Omslag

Sagteband

ISBN

9780638010121

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "God is by my waar ek ook al gaan: ‘n inkleur-avontuur vir kinders" te beoordeel

Jy mag ook hou van…