Flori tel tot tien

R130.00

Klein mensies ervaar dikwels groot emosies wat hulle bang en onseker kan laat voel. Maar hulle is nie alleen nie. Karamel die koei, Smiley die donkie, Tjoppie die vark, en Flori die hoender is baie dieselfde. Hulle raak ook bly en kwaad en hartseer en bang.

Die Op die plaas-emosiereeks bied ‘n goeie wegspringplek vir ouers wat hulle kinders wil help om hulle emosies beter te verstaan en te hanteer. Hulpbronne sluit ‘n emosiewiel in, met die nodige woordeskat om die komplekse wêreld van emosies beter te navigeer. Elk van die vier boeke bevat ‘n QR-kode wat geskandeer kan word vir die oudioboek met voorlesing deur die befaamde en talentvolle Ruda Landman.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool

Addisionele Inligting

Gewig .300 kg
Mates 27 × 21.0 cm
Outeur

Theresa van Baalen

Illustreerder

Megan Bird

Verskyningsdatum

2021

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

32

ISBN

9780639608259

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Flori tel tot tien" te beoordeel