Beskrywing
AGTERGROND
Farrah is ‘n kleinerige hond met ‘n groot probleem. Almal dink dat sy iets is wat sy nie regtig is nie! Wat gebeur as niemand agterkom dat jy anders is nie?
‘n Pragtige storie oor uniekheid en liefde.
LESERSPROFIEL
Kleuters, voorskool en jong jeug







Resensies
Daar is tans geen resensies nie.