Engele om ons (dagboek en joernaal)

R230.00

’n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele. Engele om ons is ’n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele … en nog baie meer.

Wendy Maartens is die samesteller van hierdie joernaal en dit word aangevul deur ’n pragtige bladuitleg en illustrasies.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

’n Jaar vol engele! Hierdie unieke dagboek en joernaal vir kinders bevat nie net plek om elke dag jou gedagtes neer te skryf nie, maar is propvol engele. Engele om ons is ’n kombinasie van dagstukkies en gebede, aanhalings en idiome, gedigte en rympies, Bybelstories en ander staaltjies oor al die wonders van engele … en nog baie meer. Wendy Maartens is die samesteller van hierdie joernaal en dit word aangevul deur ’n pragtige bladuitleg en illustrasies.

 

LESERSPROFIEL

Jeug en tieners

Addisionele Inligting

Mates 21.2 × 13.7 cm
Outeur

Wendy Maartens

Illustreerder

Maggie de Vos

Aantal bladsye

192

Omslag

Sagteband

Verskyningsdatum

2022

ISBN

9781776355129

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Engele om ons (dagboek en joernaal)" te beoordeel