Ek kan lees

R85.00

‘n Eerste leesboek om woorde te leer oor gesin en familie.

6 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

‘n Baie oulike, eenvoudige Afrikaanse vertaling! Perfek om kinders te leer lees.

‘n Eerste leesboek om woorde te leer oor gesin en familie.

 

OOR DIE OUTEUR & ILLUSTREERDER

Dick Bruna is ‘n Nederlandse skrywer, kunstenaar, illustreerder en grafiese ontwerper. Hy is die bekendste vir sy kinderboeke wat hy geskryf en geïllustreer het. Hy het al meer as 200 boekies agter sy naam.

Sy boeke is verskriklik bekend en gewild in Nederland.

 

LESERSPROFIEL

Kinders 3-7 jaar (kleuters en voorskool)