Eenminuut-oordenkings vir kinders

R80.00

Om wyse besluite te neem en te weet wat die beste manier is om uitdagings by die huis, by die skool of op die sportveld aan te pak, kan vir kinders moeilik wees.

Die daaglikse oordenkings in Eenminuut-oordenkings vir kinders sal hulle help om leiding uit God se Woord te kry. Deur net ’n paar minute elke dag saam met God deur te bring, sal kinders inspireer om hul uitdagings op die regte manier te hanteer terwyl hulle God se wil vir hulle begin verstaan. God se Woord gee die beste voorbeelde van wat om te doen of te sê in enige situasie.

Hierdie kort oordenkings sal kinders help om in die voetspore van die beste rolmodel in die hele wêreld te stap – Jesus Christus!

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Jeug

Addisionele Inligting

Mates 15 × 10 × 2.2 cm
Outeur

Jan de Wet

Aantal bladsye

368

Omslag

Sagteband

ISBN

9781431625901

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Eenminuut-oordenkings vir kinders" te beoordeel