Die Tuin, die Gordyn en die Kruis

R60.00

Die ware verhaal van waarom Jesus gesterf het en opgestaan het uit die dood.

Dit is nie altyd maklik om die Evangelie vir jong kinders te verduidelik nie. Sommige begrippe kan vir hulle moeilik en verwarrend wees en dit is dikwels ’n groot uitdaging om hierdie belangrike konsepte op ’n manier te verduidelik wat vir hulle sin maak.

Die eenvoudige taalgebruik en pragtige illustrasies in Die Tuin, die Gordyn en die Kruis maak die boodskap van die Evangelie vir 3- tot 6-jariges verstaanbaar. Deur die goue draad van die evangelie van die Tuin van Eden tot in God se nuwe skepping te verweef, help hierdie boek kinders om te verstaan hoekom Jesus gesterf het en uit die dood opgestaan het, en daarom sal hulle kan sê: “Dankie, Jesus! Wat U vir my gedoen het, is wonderlik!”

• Ideaal om jong kinders aan die Evangelie bekend te stel.
• 32 volkleur-bladsye

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

3- tot 6-jariges

Addisionele Inligting

Mates 26.0 × 22 × 3.0 cm
Outeur

Carl Laferton

Aantal bladsye

32

Omslag

Sagteband

ISBN

9781776477111

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die Tuin, die Gordyn en die Kruis" te beoordeel

Jy mag ook hou van…