Beskrywing
AGTERGROND
Die deurklokkie lui net toe Sarie en haar ma gaan sit om tee te drink.
Wie kan dit nou wees?
Hulle verwag sekerlik nie โn groot, harige, gestreepte tier nie!
Die tier wat kom tee drink het is โn kinderverhaal wat vir die eerste keer in 1968 verskyn het. Dit handel oor โn meisie, haar ma, en โn pratende tier wat hulle onderbreek terwyl hulle tee drink. Nรก veertig jaar bly dit steeds โn gewilde boek wat onder andere vir die verhoog aangepas is en โn Facebook-blad het met meer as 23 400 volgelinge.
‘n Klassieke boek!
OOR DIE OUTEUR
Judith Kerr (1923) is โn Duits-gebore Britse skrywer en illustreerder van pragtige prenteboeke soos Die tier wat kom tee drink het en ook ernstiger boeke vir ouer kinders soos die outobiografiese When Hitler Stole Pink Rabbit, wat die Tweede Wรชreldoorlog uit die perspektief van โn kind skets.
ย
OOR DIE VERTALER
Shanรฉ Kleyn (1986) is sedert 2010 Protea Boekhuis se kinder- en jeugboekredakteur. Sy het reeds verskeie kinderboeke uit o.a. Engels en Nederlands in Afrikaans vertaal. Hierdie boeke sluit in:
Die groot boude-boek, Dirkie en Die wikkelboude-dansie (Guido van Genechten)
Tobie Welgemoed en sy ongewone troetelgoed, Die eier en Viskos (M.P. Robertson)
Die wraak van Knor (Tosca Menten & Elly Hees)
Die groot boek van groot dinosourusse (Alexander Frith & Fabiano Fiorin) en
Die voรซltjies se ABC (Piet Grobler)
LESERSPROFIEL
Kleuters, Voorskool en jong jeug







Resensies
Daar is tans geen resensies nie.