Beskrywing
AGTERGROND
Vanaf die vroegste tye wonder mense hoe dinge werk en wat ons wรชreld laat lyk soos dit lyk. Danksy duisende jare se eksperimente en idees, het ons al allerlei dinge uitgevind!
In hierdie boek maak jy kennis met die geniale gedagtes en eureka-oomblikke agter die grootste wetenskaplike ontdekkings in die geskiedenis van die mensdom โ swart gate, mane, magnete, mikroskopiese wesentjies, die waarheid oor hitte en lig, wat plante eet, DNS, siektes, dinosourusse, atome, asteroรฏedes en x-strale โ en sommer nog baie, baie meer.
Hierdie is โn ko-produksie met Usborne, Engeland.
LESERSPROFIEL
Kinders tussen 8 en 13 jaar (jeug en tieners)








Resensies
Daar is tans geen resensies nie.