Die storie van wetenskap

R190.00

Vanaf die vroegste tye wonder mense hoe dinge werk en wat ons wêreld laat lyk soos dit lyk. Danksy duisende jare se eksperimente en idees, het ons al allerlei dinge uitgevind!

12 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Vanaf die vroegste tye wonder mense hoe dinge werk en wat ons wêreld laat lyk soos dit lyk. Danksy duisende jare se eksperimente en idees, het ons al allerlei dinge uitgevind!

 

In hierdie boek maak jy kennis met die geniale gedagtes en eureka-oomblikke agter die grootste wetenskaplike ontdekkings in die geskiedenis van die mensdom – swart gate, mane, magnete, mikroskopiese wesentjies, die waarheid oor hitte en lig, wat plante eet, DNS, siektes, dinosourusse, atome, asteroïedes en x-strale – en sommer nog baie, baie meer.

Hierdie is ’n ko-produksie met Usborne, Engeland.

 

LESERSPROFIEL

Kinders tussen 8 en 13 jaar (jeug en tieners)

Volwassenes met ’n humorsin.

Addisionele Inligting

Gewig 0.448 kg
Mates 23.0 × 16.5 cm
Outeur

Anna Claybourne

Illustreerder

Adam Larkum

Verskyningsdatum

Oktober 2010

Aantal bladsye

96

Omslag

Hardeband

ISBN

978-1-86919-364-5

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die storie van wetenskap" te beoordeel

You may also like…

Mandjie