Die storie van sterre en planete

R230.00

Wanneer ’n mens na die naghemel opkyk sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek
met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte – van enorme brandende sterre tot piepklein stofvlekkies.

Vind opwindende dinge uit oor die ruimte!

18 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Wanneer ’n mens na die naghemel opkyk sien jy nie net sterre nie. Die swart leegte van die ruimte is deurspek met voorwerpe van elke denkbare vorm en grootte – van enorme brandende sterre tot piepklein stofvlekkies.

Vind opwindende dinge uit oor die ruimte!

 

 

 

LESERSPROFIEL

Kinders tussen 8 en 13 jaar (jeug en tieners)

Volwassenes met ’n humorsin.