Die Prentebybel vir kleingoed

R250.00

Die Prentebybel vir kleingoed is ’n versameling van twintig geliefde Bybelverhale waaronder Noag se ark, Daniël in die leeukuil, Die geboorte van Jesus en vele ander. Die kleurvolle illustrasies is kontemporêr sonder om hulle klassieke gevoel prys te gee en sal kleingoed se aandag vasvang terwyl hulle leer dat God alles geskep het, enigiets kan doen, altyd lief is vir ons, altyd goed is, ons gebede verhoor en ons vriend wil wees.
Elke verhaal word afgesluit met ʼn toepassing om dit relevant te maak op die kind se lewe. Hierdie verhale sal kinders aanmoedig om hulle eerste geloofstreë te neem. Dit sal hulle help verstaan dat Jesus ons Here en Verlosser is en dat ons nou en vir altyd saam met Hom kan woon!y

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool

Addisionele Inligting

Mates 20 × 15.5 × 3.2 cm
Outeur

Ann Charlotte Noerremark

Aantal bladsye

81

Omslag

Karton

ISBN

9781415341995

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die Prentebybel vir kleingoed" te beoordeel