Die Groot Tandeborseldag in die Dieretuin

R100.00

Die dieretuin is in die knyp – daar hang ’n slegte reuk in die lug. Niemand borsel meer hul tande nie! Gelukkig kom Oom Alfie, die dieretuinbaas, met’n blink plan tot die redding. Hy stuur Natie Peperment Krimpvarkie, met ’n klomp tandepasta op sy rug, op ’n waaghalsige tog. Van groot slagtande tot rye lemmetjieskerp tande – Natie moet almal skoon kry!

Kort voor lank beleef hy die grootste avontuur van sy lewe!

’n Skreeusnaakse storie wat kinders laat skaterlag én hulle leer hoe belangrik tande borsel is!

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Die dieretuin is in die knyp – daar hang ’n slegte reuk in die lug. Niemand borsel meer hul tande nie! Gelukkig kom Oom Alfie, die dieretuinbaas, met’n blink plan tot die redding. Hy stuur Natie Peperment Krimpvarkie, met ’n klomp tandepasta op sy rug, op ’n waaghalsige tog. Van groot slagtande tot rye lemmetjieskerp tande – Natie moet almal skoon kry!

Kort voor lank beleef hy die grootste avontuur van sy lewe!

’n Skreeusnaakse storie wat kinders laat skaterlag én hulle leer hoe belangrik tande borsel is!

LESERSPROFIEL

3-7 jariges

Addisionele Inligting

Outeur

Sophie Schoenwald

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

32

ISBN

9781928446927

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die Groot Tandeborseldag in die Dieretuin" te beoordeel

Jy mag ook hou van…