Die goorste week ooit: Dinsdag

R200.00

‘n Nuwe gunsteling!

Het jy al ‘n goor week gehad?

Justin Chase het, en dis hoekom:

Hy het Maandag skaars oorleef, en nou is dit DINSDAG! Sy kat is steeds weg – dalk deur aliens ontvoer. Hy skaam hom meer as ooit vir sy pa. Boonop val fotodag by die nuwe skool saam met die Wetenskap-skouspel – en dit ontaard in ‘n bibberboud-en-tandeklap-ramp van epiese proporsies!

 

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Het jy al ‘n goor week gehad?

Justin Chase het, en dis hoekom:

Hy het Maandag skaars oorleef, en nou is dit DINSDAG! Sy kat is steeds weg – dalk deur aliens ontvoer. Hy skaam hom meer as ooit vir sy pa. Boonop val fotodag by die nuwe skool saam met die Wetenskap-skouspel – en dit ontaard in ‘n bibberboud-en-tandeklap-ramp van epiese proporsies!

 

VERTALER

Kobus Geldenhuys

 

LESERSPROFIEL

Jeug

 

 

Jy mag ook hou van…