Die boomhuis met 78 vloere

R250.00

Andy en Terry se fantastiese boomhuis het nou 78 vloere. Hulle het nou ’n deurry-karwas, ’n kombinasiestasie, ’n ALLE-BALLE-sportstadion, Andyland en Terrystad, ’n eie aartappelskyfie-aanleg, en beste van alles … ’n opelugfliekteater en hul eie rolprentspan! Ja, dis reg! Meneer Grootmeneer uit Hollywood verfilm ’n fliek van die twee vriende in hulle boomhuis. Maar kort voor lank word Andy uit die fliek gesny en Terry word die ster. Andy is jaloers, en die twee kry stry! Maar hulle moet gou weer vrede maak, want ’n spul spioenkoeie beplan hul eie moee-wie om die kollig te steel!

13 in voorraad

Beskrywing

AGTERGROND

OOR DIE OUTEUR

Andy Griffiths is een van Australië se mees bekende kinderboekouteurs. Saam met sy vriend die illustreerder, Terry Denton het hulle talle suksesvolle reekse geskryf. Die veelbekroonde Boomhuis reeks is al in meer as dertig lande gepubliseer. Andy se boeke het die New York Times beste verkoperslys gehaal. Die boomhuis boeke het al talle kinderboekpryse gewen, onder andere die KOALA-prys en die Australiese Boekindustrieprys vir Jong Lesers.

LESERSPROFIEL

Kinders en tieners 6-10 jaar (voorskool en jeug)

Addisionele Inligting

Mates 19.7 × 13.0 cm
Outeur

Andy Griffiths

Illustreerder

Terry Denton

Vertaler

Kobus Geldenhuys

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

384

ISBN

978-1-4853-1473-8

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Die boomhuis met 78 vloere" te beoordeel
Mandjie