Die boomhuis met 52 vloere

R250.00

Andy en Terry se immer groter wordende boomhuis het nou al 52 vloere! En hulle nuwe prettige byvoegings sluit onder andere in: ’n golfmasjien, ’n regte-egte slangetjies-en-leertjies-speletjie met regte slange en lere, en ’n hoëtegnologie speuragentskap met die nuutste speurtegnologie wat baie handig te pas kom. Want hulle uitgewer, mnr. Grootneus, het spoorloos verdwyn! Die twee vriende vermoed dat die rebelse groente dalk iets met sy verdwyning te doen gehad het.

10 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
SKU: KKB303 Genres: , , ,

Beskrywing

AGTERGROND

Andy en Terry se immer groter wordende boomhuis het nou al 52 vloere! En hulle nuwe prettige byvoegings sluit onder andere in: ’n golfmasjien, ’n regte-egte slangetjies-en-leertjies-speletjie met regte slange en lere, en ’n hoëtegnologie speuragentskap met die nuutste speurtegnologie wat baie handig te pas kom. Want hulle uitgewer, mnr. Grootneus, het spoorloos verdwyn!! Die twee vriende vermoed dat die rebelse groente dalk iets met sy verdwyning te doen gehad het.

 

OOR DIE OUTEUR

Andy Griffiths is een van Australië se mees bekende kinderboekouteurs. Saam met sy vriend die illustreerder, Terry Denton het hulle talle suksesvolle reekse geskryf. Die veelbekroonde Boomhuis reeks is al in meer as dertig lande gepubliseer. Andy se boeke het die New York Times beste verkoperslys gehaal. Die boomhuis boeke het al talle kinderboekpryse gewen, onder andere die KOALA-prys en die Australiese Boekindustrieprys vir Jong Lesers.

 

LESERSPROFIEL

Jeug