Beskrywing
AGTERGROND
Die avonture van Kuifieย (Frans:ย Les Aventures de Tintin et Milou) is een van die gewildste strokiesverhaleย wat in die twintigste eeu verskyn en is vandag steeds populรชr. Die boeke word in ongeveer 60 tale vertaal. Die hoofkarakter van die verhale is die jong Belgiese verslaggewer Kuifie. Saam met sy hond, Spokie, beleef hy verskeie avonture.
Die eerste verhaal van Kuifie verskyn opย 10 Januarieย 1929 as โn bylae tot die Frans-taligeย Brusselseย koerantย Le Vingtiรจme Siรจcle. Hergรฉ skryf en teken in die tydperk tussen 1929 en 1976 23 strokiesverhale (die 24ste verhaal bly onvoltooi).
In hierdie opvolg tot Bestemming maan vlieg Kuifie, Spokie en kaptein Sardijn onder leiding van professor Sonneblom die ruimte in met โn vuurpyl. Hulle avontuur raak nรณg gevaarliker wanneer hulle op die maan land. Ten spyte van โn hele paar noue ontkomings maak hulle wel groot wetenskaplike ontdekkings. Hulle wonder egter of hulle ooit weer die aarde veilig sal bereik.
OOR DIE OUTEUR
Die Belgiese skrywer en illustreerder Georges Prosper Remi oftewelย Hergรฉย (1907โ1983) staan bekend as die vader van die moderne strokiesprent. Vir sy latere werke doen hy uitgebreide navorsing om die verhale so outentiek moontlik te maak.
ย
OOR DIE VERTALER
Sonya van Schalkwyk-Barrois woon in Parys, Frankryk. Sy het by die Universiteit Stellenbosch gestudeer en beskik oor โn Magistergraad in Frans. Sy is ook die vertaler van dieย Asterix-boeke, wat ook deur Protea gepubliseer word.
LESERSPROFIEL
Jeug en jong tieners







Resensies
Daar is tans geen resensies nie.