Bullebakke (4)

R150.00

Marmelade, die bose marmotjie, het die hele wêreld in gevaar gedompel met behulp van sy weermag van zombie-katjies! Die Bullebakke sien dit as nog ’n geleentheid om hulle heldhaftigheid te bewys. Gelukkig voer hulle nie alleen die stryd teen die wollerige miaau-monsters nie. Hulle nuutste lid is nie net mooi nie (ja, Meneer Wolf kan sy oë nie van haar afhou nie!) sy besit ook allerhande cool vegvaardighede!

5 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys
SKU: KKB951 Genres: , , ,

Beskrywing

AGTERGROND

Marmelade, die bose marmotjie, het die hele wêreld in gevaar gedompel met behulp van sy weermag van zombie-katjies! Die Bullebakke sien dit as nog ’n geleentheid om hulle heldhaftigheid te bewys. Gelukkig voer hulle nie alleen die stryd teen die wollerige miaau-monsters nie. Hulle nuutste lid is nie net mooi nie (ja, Meneer Wolf kan sy oë nie van haar afhou nie!) sy besit ook allerhande cool vegvaardighede!

 

OOR DIE OUTEUR 

Aaron Blabey is van Australië en is die skrywer en illustreerder van ’n hele klomp populêre kinderboeke, onder andere twee topverkoperreekse, Pig the Pug en Bad Guys. Albei dié reekse is reeds in baie tale vertaal en in meer as 25 lande uitgegee. Aaron het ’n stapel vol pryse ingepalm, o.a. die INDIE Book Award for Children’s Book of the Year, Book of the Year-toekenning, twee Australian Book Design-toekennings, vier KOALA-toekennings en hy hou die titel van Australiese Literatuurambassadeur. Hy woon in Sydney.

 

LESERSPROFIEL

Jong jeug

Addisionele Inligting

Mates 19 × 15 cm
Outeur

Aaron Blabey

Vertaler

Kobus Geldenhuys

Verskyningsdatum

2020

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

144

ISBN

9781485311768

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Bullebakke (4)" te beoordeel