Beskrywing
AGTERGROND
Die Bullebakke wil steeds helde wees, maar hierdie keer bevind hulle hulself in βn penarie. Hulle het met die verkeerde marmotjie gemors! Hoe gaan hulle uit βn REGTE BULLEBAK se kloue ontsnap? As hulle net kan saamwerk en ophou om mekaar te wil probeer eet! Boonop agtervolg βn geheime ninja hulle …
OOR DIE OUTEURΒ
Aaron Blabey is van AustraliΓ« en is die skrywer en illustreerder van βn hele klomp populΓͺre kinderboeke, onder andere twee topverkoperreekse, Pig the Pug en Bad Guys. Albei diΓ© reekse is reeds in baie tale vertaal en in meer as 25 lande uitgegee. Aaron het βn stapel vol pryse ingepalm, o.a. die INDIE Book Award for Childrenβs Book of the Year, Book of the Year-toekenning, twee Australian Book Design-toekennings, vier KOALA-toekennings en hy hou die titel van Australiese Literatuurambassadeur. Hy woon in Sydney.
LESERSPROFIEL
Jong jeug







Resensies
Daar is tans geen resensies nie.