Ben en die groot toets

R170.00

Ben moet sy eerste groot toets skryf en hy is bang hy gaan nie al die spelwoorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed.

Zuléka Smit se pragtige storie oor die angstigheid van skool en toetse is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders.

1 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Ben moet sy eerste groot toets skryf, en hy is bang hy gaan nie al die spel-woorde kan onthou nie. Mamma herinner Ben dat hy nooit hoef bang te wees as Jesus by hom is nie, en dit gee hom nuwe moed.

Zuléka Smit se pragtige storie oor die angstigeheid van skool en toetse is gebaseer op haar baie jare in die onderwys en ook haar ervarings met haar eie kinders

 

LESERSPROFIEL

Jong jeug