Bella & Ben: Is ons al amper daar?

R180.00

Kan Bella en Ben geduldig wag terwyl hulle strand toe ry? Dié reeks is perfek vir peuters en kweek emosionele intelligensie. Daar is flappies, ’n wiel wat kan draai en ’n skattige uitvou-hart aan die einde.

10 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Kan Bella en Ben geduldig wag terwyl hulle strand toe ry? Dié reeks is perfek vir peuters en kweek emosionele intelligensie. Daar is flappies, ’n wiel wat kan draai en ’n skattige uitvou-hart aan die einde.

 

LESERSPROFIEL

1-3 jaar

Addisionele Inligting

Outeur

Rosalind Beardshaw

Verskyningsdatum

2025

Omslag

Karton

ISBN

9781779991027

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Bella & Ben: Is ons al amper daar?" te beoordeel

Jy mag ook hou van…