Afslag!

Asterix en die trans-Italiese wawedren (37)

Original price was: R190.00.Current price is: R160.00.

Asterix en die Trans-Italiese wawedren is die 37ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

2 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

In hierdie album neem Asterix en Obelix deel aan die groot Trans-Italiese wawedren. Alle volke van die Bekende Wรชreld kan deelneem. Die gunstelingdeelnemer is die auriga van Rome: die gemaskerderde grote Coronavirus! Olyfolie op die pad en โ€™n gepeuter aan padaanwysings is enkele van die uitdagings wat die deelnemers moet trotseer, maar Asterix en Obelix was nog altyd opgewonde oor โ€™n lekker resies.

 

Asterix en die Trans-Italiese wawedren is die 37ste boek in die gewilde Asterix-reeks.

 

OOR DIE VERTALER

Sonya van Schalkwyk-Barrois woon in Parys, Frankryk. Sy het in Stellenbosh gestudeer en beskik oor โ€™n Magistergraad in Frans. Sy is onder meer die vertaler van die Kuifie-boeke.

 

LESERSPROFIEL

10+ jaar (jeug en tiener)

Addisionele Inligting

Gewig 0.5 kg
Mates 21.5 × 28.0 cm
Outeur

Jean Yves-Ferri

Vertaler

Sonya Van Schalkwyk-Barrois

Ontwerper

Didier Conrad

Verskyningsdatum

Maart 2023

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

48

ISBN

9781485312888

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Asterix en die trans-Italiese wawedren (37)" te beoordeel