Beskrywing
AGTERGROND
Die atlete van die antieke wΓͺreld kom in Athene bymekaar vir die Olimpiese Spele. Asterix en Obelix en die ander GalliΓ«rs skryf ook in, maar hulle beleef βn terugslag: Die drink van towerdoepa is verbode, want dit is βn opkikker. Kan die GalliΓ«rs die Olimpiese Spele wen sonder towerdoepa? En wat is die spesiale bestanddeel van die doepa wat staan in die hut waarvan die deur nie mooi sluit nie?
Asterix by die Olimpiese Spele is die twaalfde boek in die gewilde Asterix-reeks.
OOR DIE VERTALER
Sonya van Schalkwyk-Barrois woon in Parys, Frankryk. Sy het in Stellenbosh gestudeer en beskik oor βn Magistergraad in Frans. Sy is onder meer die vertaler van die Kuifie-boeke.
OOR DIE OUTEUR EN ILLUSTREERDER
Alberto Aleandro Uderzo was ‘n strokiesprentkunstenaar en mede-skepper van Asterix. Hy is in 2020 oorlede. Sy ouers was Italiaans. Hy en sy vriend RenΓ© Goscinny het in 1959 met die Asterix reeks begin. Goscinny het die stories geskryf en Uderzo het die tekenwerk gedoen. Na Goscinny se afsterwe in 1977 het Uderzo ook die skryfwerk behartig. Oor die 370 miljoen Asterix-boeke is reeds verkoop. Uderzo het reeds op 14 begin om spotprentsketse te teken, wat gereeld in publikasies verskyn het.
LESERSPROFIEL
10+ jaar (jeug en tiener)







Resensies
Daar is tans geen resensies nie.