Annie leer swem

R190.00

Annie se ma wil hê sy moet leer swem. Sy koop vir haar ’n nuwe swembroek, maar Annie hou nie van water nie – dit is nat en spatterig en diep. Als verander toe juffrou Klara, die swemonderwyseres, vir Annie met Lisa, wat swem net soos ’n otter, paar!

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Annie se ma wil hê sy moet leer swem. Sy koop vir haar ’n nuwe swembroek, maar Annie hou nie van water nie – dit is nat en spatterig en diep. Als verander toe juffrou Klara, die swemonderwyseres, vir Annie met Lisa, wat swem net soos ’n otter, paar!

OOR DIE OUTEUR

Katrin Coetzer is ’n illustreerder gebaseer in Kaapstad, Suid-Afrika. Sy werk as redakteur vir verskeie internasionale publikasies. Haar werk is al twee keer gekies vir die Bologna-illustreerdersuitstalling en sy het al twee prenteboeke vir kinders in Suid-Afrika geïllustreer.

LESERSPROFIEL

Kleuters en voorskool

Addisionele Inligting

Mates 21 × 21 cm
Outeur

Katrin Coetzer

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

28

ISBN

9780980261066

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Annie leer swem" te beoordeel
Mandjie