Beskrywing
AGTERGROND
Wen-reeks!
Sit jy jou selfoon amper nooit neer nie?
Kan jy jouself met ’n foon net nie keer nie?
Kan jy jouself met ’n foon net nie keer nie?
Kom lees in hierdie storie hoe Henry amper ’n groot fout begaan het omdat hy die heeltyd op sy foon was.
(Sien ook die ander boeke in die reeks: Skoert, nagmerries!; Haai! Dankie! Baai! en Waar of Vals.)
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.