101 Sport-Grappe

R65.00

Agtergrond

Bekostigbare grappieboek vir ure se skaterlagpret!

Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders!

Elke boek bevat ‘n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag.

Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ‘n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!

Ander lekkerlag-titels in die reeks: 101 Diere-grappe, 101 Klop-klop-grappe, 101 Lawwe-grappe 101, Pouse-grappe

7 in voorraad

Beskrywing

Agtergrond

Bekostigbare grappieboek vir ure se skaterlagpret!

Kom lag jou slap vir die lawwe grappies in hierdie fantastiese nuwe reeks grapboeke vir kinders!

Elke boek bevat ‘n volle 101 grappe waarmee jy jou maats kan laat lê van die lag.

Daar is klop-klop-grappe, grappe oor olifante, erdvarke, koeie en ander snaakse diere, skaterlag-skoolgrappe en ‘n hele klomp grappe wat sommer net heeltemal verspot is!

Ander lekkerlag-titels in die reeks: 101 Diere-grappe, 101 Klop-klop-grappe, 101 Lawwe-grappe 101

Addisionele Inligting

Verskyningsdatum

2018

ISBN

9780799393866

Outeur

Jaco Jacobs

Omslag

Sagteband

Illustreerder

Nicolene Louw

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "101 Sport-Grappe" te beoordeel
Mandjie