100 Mense wat die wêreld verander het

R200.00

Drie hoera’s vir die HELDE wat ons wêreld gemaak het wat dit vandag is. 100 Mense wat die wêreld verander het is propvol ware lewensverhale. Toer deur die wêreldgeskiedenis saam met beroemdes soos Aristoteles, Marie Curie en Mark Zuckerberg en leer ken die mense wat hulle stempel op die wêreld afgedruk het.

Maak kennis met van die grootste en invloedrykste uitvinders, ontdekkingsreisigers, wetenskaplikes, politieke leiers, denkers en skrywers – en lees hier hoe hulle dit reggekry het om die wêreld te verander. 

21 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Drie hoera’s vir die HELDE wat ons wêreld gemaak het wat dit vandag is. 100 Mense wat die wêreld verander het is propvol ware lewensverhale. Toer deur die wêreldgeskiedenis saam met beroemdes soos Aristoteles, Marie Curie en Mark Zuckerberg en leer ken die mense wat hulle stempel op die wêreld afgedruk het.

Maak kennis met van die grootste en invloedrykste uitvinders, ontdekkingsreisigers, wetenskaplikes, politieke leiers, denkers en skrywers – en lees hier hoe hulle dit reggekry het om die wêreld te verander. 

 

LESERSPROFIEL

8–14 jaar (selflees/naslaan)