Boeke oor egskeiding kan help om kinders saggies aan nuwe idees en woonreëlings bloot te stel en die emosies wat daarmee gepaard gaan in ‘n veilige omgewing te navigeer.
🎁 Feesseisoen-kennisgewing 🎁
KoueKoffieBoeke sluit van 19 Desember tot 4 Januarie.
Bestellings word nog tot 19 Desember versend. Alle bestellings wat tussen 20 Desember en 3 Januarie geplaas word, sal op 5 Januarie versend word.
Dankie vir julle volgehoue ondersteuning!
Geniet ’n magiese Feesseisoen! 🎄✨




