Farrah is nie ‘n Dalmation nie

R190.00

Farrah is ‘n kleinerige hond met ‘n groot probleem. Almal dink dat sy iets is wat sy nie regtig is nie! Wat gebeur as niemand agterkom dat jy anders is nie?

‘n Pragtige storie oor uniekheid en liefde.

7 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Farrah is ‘n kleinerige hond met ‘n groot probleem. Almal dink dat sy iets is wat sy nie regtig is nie! Wat gebeur as niemand agterkom dat jy anders is nie?

‘n Pragtige storie oor uniekheid en liefde.

LESERSPROFIEL

Kleuters, voorskool en jong jeug

Addisionele Inligting

Outeur

Adrie le Roux

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

32

ISBN

9780994690746

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Farrah is nie ‘n Dalmation nie" te beoordeel

Jy mag ook hou van…

Mandjie