Kootjie Totjie

R160.00

Die jonge Kootjie verlang vreeslik na sy ma daar in sy gevangenskap in die bos maar ‘n ma-duif ontferm haar oor die ou varkie en sy kom met ‘n plan vorendag om Kootjie van die slagtersmes te red – en wat ‘n meesterlike plan is dit nie!

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Die jonge Kootjie verlang vreeslik na sy ma daar in sy gevangenskap in die bos maar ‘n ma-duif ontferm haar oor die ou varkie en sy kom met ‘n plan vorendag om Kootjie van die slagtersmes te red – en wat ‘n meesterlike plan is dit nie!

LESERS

Voorskool en jong jeug

Addisionele Inligting

Outeur

C.J. Langenhoven

Verskyningsdatum

2009

Aantal bladsye

40

Omslag

Sagteband

ISBN

9781869193133

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Kootjie Totjie" te beoordeel
Mandjie