Geheimenisse van die natuur en die wetenskap

R280.00

Ontsluier die wonderlike geheimenisse van die plant- en diereryk en ontsyfer die raaisels van die wetenskap aan die hand van lekkerlees-teks kleurryke foto’s en verduidelikende illustrasies.

Uit voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Ontsluier die wonderlike geheimenisse van die plant- en diereryk en ontsyfer die raaisels van die wetenskap aan die hand van lekkerlees-teks kleurryke foto’s en verduidelikende illustrasies.

LESERSPROFIEL

Voorskool, Jeug, jong tiener

Addisionele Inligting

Outeur

Elizabeth Dalby

Verskyningsdatum

2013

Aantal bladsye

229

Omslag

Sagteband

ISBN

9781869197278

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Geheimenisse van die natuur en die wetenskap" te beoordeel
Mandjie