Beskrywing
AGTERGROND
Kom deel in die wonderwêreld van sprokies!
‘n Hele fantasiewêreld saamgevat in ses klassieke stories vir ure se lees- en kykgenot vir jonk en oud. Die besondere illustrasies deur Valentine Iokem verryk die teks en voer die kind mee op ‘n onvergeetlike ontdekkingsreis diep die verbeeldingswêreld in. Stories soos Seeuwitjie en Die drie varkies in ingesluit.
Resensies
Daar is tans geen resensies nie.