Superhelde van die Savanna

R160.00

Toe ’n klein bakoorjakkals deur ’n vreeslose, brawe ratel gered word, besluit hy om by hom te bly vir beskerming. Die ratel dink eers glad nie dis oulik nie … maar dalk het die jakkalsie ook ’n paar nuttige vaardighede!

’n Prettige en pragtige boek oor vriendskap.

 

 

1 in voorraad

Sit op Wenslys
Sit op Wenslys

Beskrywing

AGTERGROND

Toe ’n klein bakoorjakkals deur ’n vreeslose, brawe ratel gered word, besluit hy om by hom te bly vir beskerming. Die ratel dink eers glad nie dis oulik nie … maar dalk het die jakkalsie ook ’n paar nuttige vaardighede!

’n Prettige en pragtige boek oor vriendskap.

 

LESERSPROFIEL

Voorskool en jong jeug

 

Addisionele Inligting

Gewig 0.2 kg
Mates 28 × 21.0 cm
Outeur

Marleen Lammers

Illustreerder

Anja Stoeckigt

Verskyningsdatum

2024

Omslag

Sagteband

Aantal bladsye

40

ISBN

9780637004541

Resensies

Daar is tans geen resensies nie.

Wees die eerste persoon om "Superhelde van die Savanna" te beoordeel
Mandjie